Joy January

I’m a South African journalist and storyteller with experience across magazine, digital and print journalism. A versatile writer at heart, I’ve worked across a wide range of genres — from celebrity profiles, cover stories and deeply personal features to breaking news, lifestyle, agriculture and everything in between. I’m always willing to step into unfamiliar territory, learn quickly and find the story, no matter the subject. My work is grounded in curiosity, adaptability, thorough research and a strong instinct for finding the human angle behind any headline. I’m also completing my master’s degree in media studies, with research focused on media representation, identity and discourse.

Featured Articles

Explore a featured selection of my writing work below.

TLU SA vra steun vir boere in droogtegeteisterde gebiede | Landbou

Luidens 'n verklaring voer boere 'n opdraande stryd vanweë die droogte. "Ons het tot dusver nog nie 'n druppel reën by Koedoesrand gehad nie. Daar is nie 'n grassie in sig nie," sê Danie Prins, streekbestuurder van TLU SA Noord. Dié boere ervaar dus nie net emosionele en fisieke pyn vanweë die droogte nie, maar ook die skuldlas wat gepaardgaan met die voortdurende koop van voer vir hul diere. Die skuldlas wat deurentyd ophoop, noop sommige boere om eerder hul diere te slag omdat hulle nie die di...

KYK | Landbouwerkerwenner: ‘Landbou is harde werk’ | Landbou

Só het Vivian (Joggel) Jakobs, plaaswerker van Witzenberg, aan Landbou.com gesê nadat hy op 'n glansgeleentheid op Stellenbosch as landbouwerker van die jaar vir 2023 aangewys is. Hierdie jaarlikse departementele geleentheid, met die Shoprite-groep as hoofborg, is gerig om erkenning te gee aan die bydrae wat landbouwerkers tot die volhoubaarheid en groei van die landbousektor in die Wes-Kaap lewer.Altesaam het eenduisend sewe-en-sestig landbouwerkers uit 15 verskillende streke aan die kompetisie...

Landbouweekblad-span wys Bok-gees in Kaapstad | Landbou

Ná die Springbokke die gesogte William Webb Ellis-trofee verlede naweek die vierde keer verower het, is dit tyd om met dié oorwinning te spog in Suid-Afrika. Die Springbokke het Donderdagoggend begin met hul rugbywêreldbeker-trofeetoer in Pretoria.Vandag het hulle die toer in Kaapstad voortgesit. Die Kaapstad-personeel van Landbouweekblad het ook gereed gestaan om die Bokke te ondersteun met handgemaakte plakkate. (Van die plakkate is geleen vir fotosessies terwyl die euforiese gees opgebou het...

Rooibos haal New York se mode-loopplanke | Landbou

Luidens die verslag oor modekleurneigingsvan Pantone LLC, die wêreldowerheid oor kleur en verskaffer van professionele kleurstandaarde vir die ontwerpbedrywe, is Rooibos Pantone® uit 2 390 kleure gekies as een van die toptien kleure vir die lente van 2024. 'n Bykomende vyf nuwe klassieke kleure is ook aangekondig.Leatrice Eiseman, kleurspesialis en uitvoerende direkteur van die Pantone-kleurinstituut in Amerika, sê die kleure vir New York-modeweek vir die lente van 2024 stel " 'n nuwe interpreta...

Die vere maak die veiling | Landbou

SwiftVERE, wat in Junie bekend gestel is, het hom reeds gevestig met verskeie veilingbesprekings wat aanlyn kom.JP Swart, hoof van landboubesigheid van SwiftVEE, het aan Landbou.com gesê hulle het gesien baie handelaars van voëls en pluimvee het WhatsApp-groepe of plaaslike veilingsplekke begin gebruik om hul voorraad te verkoop. "Ons het dié gaping gesien en SwiftVERE gestig. Dié platform het sedert sy stigting eksponensieel gegroei, wat ons laat uitsien na die toekoms."'n Nadeel van verkope op...

Sitrusbedryf maak hand oop om vermorsing te keer | Landbou

Met sy inisiatief Orange Heart Fruit Drive samel die SKV vrugteskenkings van die bedryf in en stuur dit na liefdadigheidsorganisasies, soos voedselbanke en sopkombuise, wat ondersteuning bied aan arm huishoudings, skole, kinderhuise en individue. Dié inisiatief se hoofvennoot is FoodForwardSA, 'n voedselbank met 'n landwye voetspoor en interne logistieke hulpbronne wat hom in staat stel om vrugte te neem na waar dit benodig word."FoodForward werk regoor Suid-Afrika en versprei meestal geskenkte...

Sitrusbedryf maak hand oop om vermorsing te keer | Landbou

Met sy inisiatief Orange Heart Fruit Drive samel die SKV vrugteskenkings van die bedryf in en stuur dit na liefdadigheidsorganisasies, soos voedselbanke en sopkombuise, wat ondersteuning bied aan arm huishoudings, skole, kinderhuise en individue. Dié inisiatief se hoofvennoot is FoodForwardSA, 'n voedselbank met 'n landwye voetspoor en interne logistieke hulpbronne wat hom in staat stel om vrugte te neem na waar dit benodig word."FoodForward werk regoor Suid-Afrika en versprei meestal geskenkte...

Dok Faffa nou deel van SA landbou se Heldesaal | Landbou

"Dit was vir my 'n absolute verrassing en ek het baie klein gevoel met die ontvangs van die toekenning," het dr. Faffa Malan aan Landbou.com, gesê. Hy is vroeër die week as die eerste lid van die Suid-Afrikaanse landbou se Heldesaal ingelyf. Die oorhandiging het by die Africa Agri Tech- (AAT) konferensie in die SunBet arena in Pretoria plaasgevind.Die toekenning is ontwerp om die ontvanger te vereer vir sy of haar lewenslange betrokkenheid in die landboubedryf. Malan werk reeds 53 jaar as veeaar...

Rooibosprodusente stig amptelike vereniging | Landbou

Mnr. Werner Nieuwoudt, nuutverkose voorsitter van dié vereniging, sê die doel van die vereniging is om op te tree as spreekbuis vir produsente en om hul saak in die rooibosteebedryf te stel. "Ek dink dit is belangrik om te verstaan dat daar in hierdie stadium geen liggaam is waar gemeenskaplike belange van rooibosprodusente aangehoor word nie. Elke produsent is op sy eie. Hulle word tot 'n mate ondersteun deur die verwerkers aan wie hulle tee lewer, maar dit is beperkte ondersteuning tot wat die...
Load More

Contact Me

My inbox is always open, you can contact me with the contact form here

What I Do

My skills extend beyond traditional journalism into copywriting and digital content, allowing me to adapt my writing style, tone and approach across editorial and commercial environments.

  • Editorial & Feature Writing

I write compelling long-form features, profiles, human-interest stories, news articles and digital content, transforming interviews and research into accessible, engaging narratives.

  • Interviewing & Research

From public figures and industry professionals to everyday people with extraordinary stories, I conduct thoughtful interviews and thorough research to uncover the details that make a story worth telling.

  • Copywriting & Content Creation

I create clear, audience-focused copy and can adapt my writing for brands, campaigns, websites, digital platforms and other commercial content while maintaining a strong narrative voice.

  • Digital Journalism

I develop timely, engaging stories for online audiences, identifying strong angles and translating emerging conversations, trends and news developments into relevant digital content.

  • Story Development & Editorial Strategy

I identify original story ideas, develop compelling angles and consider the audience, platform and purpose behind each piece of content from pitch to publication.

  • Bilingual Storytelling

I work confidently across Afrikaans and English, adapting language, tone and style to suit different audiences and platforms.